’n Beursverhandelde fonds (BVF) is ’n versameling aandele of effekte wat deur kundiges bestuur word in ’n enkele fonds wat op groot aandelebeurse verhandel.
Waarde van die basisgeldeenheid in vergelyking met die kwotasiegeldeenheid
VORIGE SLUITING
Die laaste sluitingsprys
31,06
Meer oor Suid-Afrikaanse rand
Die Suid-Afrikaanse rand is die geldeenheid van Suid-Afrika sedert republiekwording en desimalisasie in 1961, toe dit die Suid-Afrikaanse pond vervang het. Die naam is afgelei van die Witwatersrand, Suid-Afrika se skatkamer van minerale rykdomme. Dit is ook 'n amptelike geldeenheid van die Gemeenskaplike Monetêre Gebied wat Suid-Afrika se buurlande Eswatini, Lesotho en Namibië insluit. Dié lidlande se geldeenhede word gelykstaande gehou aan die Suid-Afrikaanse rand. Daarbenewens is die rand 'n nieamptelike geldeenheid van Angola, Zambië en Zimbabwe. Die rand is voorheen ook in Botswana, Suidwes-Afrika asook die bantoestans van Bophuthatswana, Ciskei, Transkei en Venda gebruik. 'n Rand word verdeel in 100 sente Die rand is beskikbaar in sewe muntstukke en 5 note. Daar word vanaf April 2002 nie meer een- en tweesentstukke gemunt nie. Die ISO-geldeenheidkode is ZAR, en die algemene notasie is die voorvoegsel R. Wisselkoers: 1 VS$ = 15,86 ZAR, 1 euro = 16,69 ZAR, 1 pond sterling = 19,53 ZAR. Wikipedia
Meer oor Sentraal Afrikaanse CFA-frank
The Central African CFA franc is the currency of six independent states in Central Africa: Cameroon, Central African Republic, Chad, Republic of the Congo, Equatorial Guinea and Gabon. These six countries had a combined population of 55.2 million in 2020, and a combined GDP of over US$100 billion. CFA originally stood for Colonies françaises d'Afrique; following the independence of these states, its name was changed to Communauté financière africaine. The currency is issued by the Bank of Central African States, located in Yaoundé, Cameroon, for the members of the Economic and Monetary Community of Central Africa. The franc is nominally subdivided into 100 centimes but no centime denominations have been issued. The production of CFA franc notes has been carried out at Chamalières by the Bank of France since its creation in 1945. In several west African states, the West African CFA franc, which is of equal value to the Central African CFA franc, is in circulation. Wikipedia